Van Coke Kartel recently released their first single, Voor Ons Stof Word, from album Skop Skiet en Donner along with an awesome, awesome music video, so awesome it makes me feel all tingly inside. The ...
Liefdevolle mamma, Bela-Bela, skryf: Sedert my egskeiding agt jaar gelede het ek geglo sprokies bestaan nie meer nie en dat ware liefde “vir die voëls” is, maar hier op ’n lenteoggend in 2021 het die ...
As iemand my ’n klomp jare terug sou vra of die sprokies van die Grimm-broers geïmpliseerde betekenisse bevat, sou ek baie skepties gewees het. Want wie steur hom of haar tog aan fraai ...
Sy sprokies het in prenteboeke, toneelstukke, operas en as handelsware hulle buiging gemaak of is vir die verhoog of skerm verwerk, soos die baie gewilde animasieweergawe van Die klein meerminnetjie.
DIE pers is in sy wese iets wat op slegte nuus floreer. Dis nie die koerante se skuld nie, hulle is ’n uiting van die samelewing en die slegtenuus-ding is maar soos die mensdom is. Dis vir ons ...